Die afskeid (eBoek) Karen Kingsbury

ISBN:

Published: August 17th 2011

Kindle Edition

273 pages


Description

Die afskeid (eBoek)  by  Karen Kingsbury

Die afskeid (eBoek) by Karen Kingsbury
August 17th 2011 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, RTF | 273 pages | ISBN: | 10.43 Mb

Lesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks! DIE AFSKEID is die eerste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks.Bailey se avonture begin wanneer sy die geleentheid kry om ’n oudisie te doen virMoreLesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks!

DIE AFSKEID is die eerste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks.Bailey se avonture begin wanneer sy die geleentheid kry om ’n oudisie te doen vir ’n Broadway-musiekblyspel in New York. Maar is sy gereed om haar vriende en familie in Bloomington agter te laat? En wat van Cody? Sy is bekommerd oor hul toekoms en kan net bid dat hulle liefde sal seëvier.Cody, wat Bloomington verlaat het om nader aan sy ma te wees, kom deur nuwe vriende, omstandighede en die afstand tussen hulle agter dat sy verhouding met Bailey nie so rotsvas is soos hy gedink het nie.Hierdie reeks, wat karakters uit die gewilde Baxter-reekse bevat, word gekenmerk deur liefde, eensaamheid, groot geleenthede en moeilike besluite.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Die afskeid (eBoek)":


whitefishmedia.pl

©2014-2015 | DMCA | Contact us